Successfully reported

Menlo View Guest Rooms

Die Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tuinkamer bied slaapplek aan 2 gaste en daar is 3 trappies wat na die houtdek lei. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met Netflix. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family de Luxe
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Family de Luxe-eenheid bied slaapplek aan 1, 2 of 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed asook 'n volledige kombuisie wat met muurafskortings geskei word vanaf die slaapspasies. Vanaf die dubbelbed is daar 'n badkamer met 'n deur, 'n groot instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Gaste deel die badkamer. Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof. Daar is 'n verstelbare platskerm-TV met DStv wat vanaf die kombuis en die dubbelkamer gesien kan word. Die eenheid het sy eie agterdeur met 'n uitsig oor die groentetuin. Veilige onderdakparkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5SDON2oJl9wGVsR9k8XaaTAj64EEvOH9TUldXaIzS1vxDdsUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 286 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang