Meraki Upmarket Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Meraki Gastehuis is met trots deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika met 3 sterre gegradeer. Die gastehuis is in 'n rustige voorstad van Rustenburg geleë en beskik oor 'n swembad wat heeljaar oop is, lugversorging en veilige parkering.
Meraki bied 4 uniek versierde kamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geniet moderne geriewe, insluitend lugversorging, 'n TV met volledige DStv en Netflix, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, eetgerei, 'n strykyster met strykplank en 'n yskas. Luukse badjassen en swembadhanddoeke word vir gaste se gerief voorsien.
Tydens beurtkrag verseker sonpanele 'n volhoubare verblyf.
Vir vermaak en plekke om te besoek, is The Waterfall Mall 2 km weg met baie restaurante en winkels, Sun City is ongeveer 56 km weg, en Pilansburg Wildreservaat en Kgaswane Natuurreservaat, Rain Hill Farm en AcroBranch boomtop-avonture en zipline is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Savvas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Meraki Upmarket Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang