Successfully reported
+40

Meraki Upmarket Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Meraki Gastehuis is met trots deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika met 3 sterre gegradeer. Die gastehuis is in 'n rustige voorstad van Rustenburg geleë en beskik oor 'n swembad wat heeljaar oop is, lugversorging en veilige parkering.

Meraki bied 4 uniek versierde kamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geniet moderne geriewe, insluitend lugversorging, 'n TV met volledige DStv en Netflix, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, eetgerei, 'n strykyster met strykplank en 'n yskas. Luukse badjassen en swembadhanddoeke word vir gaste se gerief voorsien.

Tydens beurtkrag verseker sonpanele 'n volhoubare verblyf.

Vir vermaak en plekke om te besoek, is The Waterfall Mall 2 km weg met baie restaurante en winkels, Sun City is ongeveer 56 km weg, en Pilansburg Wildreservaat en Kgaswane Natuurreservaat, Rain Hill Farm en AcroBranch boomtop-avonture en zipline is naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, clean, welcoming, cozy. Lovely. Host welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Charles A
Saam met lewensmaat
5.0
Extraordinary. It was super fantastic, friendly hosts, so safe and clean. Breakfast was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Koketso M
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Had a fantastic day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
William B
Besigheidsreis
5.0
Clean. Comfortable. Peace of mind. Great stay at Meraki Guesthouse. Lovely host. The place has everything you need and it is very clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Frik S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, gemaklike bed en baie netjies. Beste toegeruste gastehuis wat ons nog besoek het, baie vriendelike ontvangs en gasheer het ons alle...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Savvas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Meraki Upmarket Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaAorPrAX4NnDkpZPVuqcooscDQuWDUcWcUhETo66WImpJuYkPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 11 Katlagter Avenue Cashan 2 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695476808647 27.235187516759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang