Meredale Lodge
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskassie, 'n opvoutafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie kamer het ook 'n waaier, verwarmer en elektriese komberse.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen rook in die kamers nie.
Geen geraas en harde musiek nie.
Geen besoekers in die kamers na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n opvoutafel, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen rook in die kamers nie.
Geen geraas en harde musiek nie.
Geen besoekers in die kamers na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapkamer is ideaal vir 'n gesin en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n opvoutafel, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie kamer het ook 'n dakwaaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen rook in die kamers nie.
Geen geraas en harde musiek nie.
Geen besoekers in die kamers na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea vir 2 persone. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n badkamerkassie. Die eenheid het sy eie kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen rook in die kamers nie.
Geen geraas en harde musiek nie.
Geen besoekers in die kamers na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 123 David Street, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang