Merinda's Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Rudolph Viljoen Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R967 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Merinda's Guest House bied oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Aqua Park, Tzaneen. Verblyf is beskikbaar in Kamer 1 en Kamer 2 in wat elk slaapplek aan 3 gaste bied.
Kamer 1 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is in.
Kamer 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Beide kamers het 'n leefarea met 'n enkelslaapbank, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hierdie gastehuis is naby restaurante, die Mediclinic Hospitaal en die Lifestyle Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Merinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12B Rudolph Viljoen Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Merinda's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Rudolph Viljoen Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang