Successfully reported

Merinda's Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Daniella R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very happy with our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Merinda's Guest House
Baie dankie Daniella, waardeer jou terugvoering. Hoop om julle gou weer by die gastehuis te verwelkom. Ons plesier en blydskap om gaste tevrede en gerieflik te akkommodeer. Graag wil ons julle in die toekoms weer ons gasvryheid bedien. Groete Merinda.

Esmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly, lekker geslaap en dit was stil en netjies. Sal beslis. Ons het baie lekker gebly, lekker geslaap en dit was stil en netjies. Sal beslis weer daar bly as ons Tzaneen toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Merinda's Guest House
Baie dankie Esmarie julle is baie welkom om weer te kom. Hoop ons sien julle gou weer. Geseende tydjie vir julle gesin. Vriendelike groete Merinda.

Driekie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Die plekkie is regtig netjies en skoon, alles wat jy sou nodig hê vir 'n vinnige wegbreek. Die bankbed is nie baie gemaklik nie en is volgens my net vir 'n klein kind bedoel indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Els-mari M
Kort verblyf
3.8
Jul 2025

Ek en my meisiekind het lekker gebly behalwe vir die warm water wat 'n probleem was. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lourinda W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Beautiful room. We stayed for 1 night. Will definitely make use of this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carene P
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Heerlik en rustig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Lieflike en skoon selfsorgeenhede. Sal dit aanbeveel vir almal en sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Merinda's Guest House
Baie dankie, Carene. Dit was baie lekker om julle hier by my gastehuis te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien. Ons is bly julle het alles geniet en dat julle tevrede was. Ek waardeer die mooi woorde, dit beteken baie vir ons gaste huisie. Vriendelike groete.

Elna E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

So lekker rustig. Die plekkie is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Merinda's Guest House
Baie dankie Elna was n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Merinda

Mpho M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

They can improve on their hot water and their bathroom. Sometimes the place run out of the hot water especially when you need it in the morning. They need to fix their clothing cupboards as not all the doors were functioning. Also they need to install a bathroom door as there's no privacy between the lounge and the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Merinda
Merinda's Guest House
Thank you for your review. We have attended to the issues raised, thank you. Hope to welcome you again in the future. Greetings Merinda.

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Nog nuut, maar baie netjies en skoon, mooi uitleg! Baie mooi uiteengesit, netjies en skoon, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Merinda's Guest House
Goeiedag Pieter Baie dankie vir jou verwysing en betekenis vir Merinda's Guesthouse. Hoop om julle gou weer te sien en te verwelkom. Ons doelwit is om gaste tevrede en gelukkig te laat voel. Vriendelike Groete Merinda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Merinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 967
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 967
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 967
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12B Rudolph Viljoen Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f2a2edd7b39a720747d45c0d57ef557755a9ce4dc5cd9fc64abc637d1633aaa0af5a1db8ca5936080bc2a930161d6d7b622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R967 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 12B Rudolph Viljoen Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8221779 30.1475747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang