Successfully reported

Metalasia Four

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tiena K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sekerlik die beste in Betties Baai! Wow, die plekkie het alles oortref van wat ons verwag het. Heide het ons so goed ontvang, vriendelik en baie hulpvaardig. Gaan vir seker uit haar pad uit om jou verblyf aangenaam moontlik te maak. Die lekkerste huis met letterlik alles wat jy nodig het. Rustige Betties Baai, maar ook net 'n kort rit na alle aantreklikhede in die Kaap. Ons verblyf was beslis ons rustigheid na 'n daaglikse Kaap op horings neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Metalasia Four
Thank you for the amazing review, Tiena! We're so glad the place exceeded your expectations and that Heide made you feel so welcome—she truly goes above and beyond. It's great to hear the house had everything you needed and offered the perfect balance of peace and accessibility. We’d love to welcome you back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 769

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 145
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 145
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 145
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Metalasia Rd, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac195a7c682fb8e3cf3fcd9a0ff6d95d362498bce9ec057c4efab7f7af0df08c7d5718d6e8094e6e0ad1b6dc7a486bd05711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 145 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Metalasia Rd Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.363703510992 18.888561002476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang