Metropole Private Room in Shared Space
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R908 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Metropole Private Room in Shared Space is 'n woonstel op die eerste verdieping in Kaapstad wat 'n knus verblyf bied vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die privaat kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Alhoewel die kamer self nie 'n kombuis of sitkamer insluit nie, het gaste toegang tot die gebou se gedeelde geriewe, insluitend 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Vir ontspanning, gaan na die dakswembad en geniet die fantastiese uitsigte oor die stad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang