Meulsteenvlei Kothuise
Beskrywing
Die Vrugtekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, Nespresso-masjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2, 'n rusbank en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n buitebraai en onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat rook nie toegelaat word nie, troeteldiere word nie toegelaat nie en geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Skeerhok is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2, 'n rusbank, 'n buitebraai en onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat rook nie toegelaat word nie, troeteldiere word nie toegelaat nie en geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claudskraal Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang