Mi Casita
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mi Casita bied bekoorlike selfsorgverblyf in Graskop, 'n dorpie aan die rand van die Drakensberg-platorand. Hierdie huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die lieflike huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die tweede slaapkamer, wat van die eerste af lei, het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer is nie en suite nie en bied 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer is toegerus met 'n waaier.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetarea en kombuis in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die opwaskamer. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitstel, 'n koffietafel en 'n TV. WiFi-toegang is beskikbaar teen 'n bykomende fooi van R50.
Lugversorging is beskikbaar op 'n betaal-soos-jy-gebruik-basis, so jy kan soveel koop as wat jy nodig het. Die leefarea lei na 'n patio met asemrowende uitsigte oor die tuin. Die patio sluit 'n eetarea en 'n braai-area in. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marihette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 9 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mi Casita het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang