Mi Casita
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 2 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Lugversorging is beskikbaar, dit werk op 'n voorafbetaalde basis. Gaste kan dit self via hul banktoepassing of deur die eienaar koop.
Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Rook word slegs buite die huis toegelaat.
Moet asseblief nie baie warm items op die glaspatiotafel plaas nie (gebruik die houtblokke wat voorsien word), en moenie op die glastafel sit nie.
Daar is 'n ekstra buite-gasstoof in die braai-area, bring asseblief jou eie gasbottel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang