Successfully reported

Middelstevlei Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die gastehuis lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit, selfoonsein, WiFi of 'n TV by die instansie is nie.
- Alhoewel die beste voorsorgmaatreëls deur Middelstevlei Guesthouse getref word, sal die personeel, asook die eienaars nie aanspreeklik gehou word in die geval van verlies of skade aan persone of eiendom van gaste en/of hul besoekers nie.
- Indien Middesltevlei Guesthouse enige verlies of skade ly as gevolg van nalatigheid of weerhouding van inligting deur 'n gas of besoeker, sal die gas aanspreeklik gehou word vir die volle terugbetaling van verlies of skade en daar sal 'n rekening van die herstelwerk gegee word.
- Gaste moet asb. geen diere wat hulle teëkom voer nie. Wees asb. versigtig wanneer julle in die veld beweeg aangesien daar goggas, skerpioene, slange ens. kan wees wat gevaar kan inhou.
- Dit is 'n omgewing wat ingestel is op waterbesparing.
- Die spoedbeperking is 40 km per uur.
- Gaste moet asb. nie rommel strooi nie. Hou asb. die omgewing skoon.
- Fauna en flora of dele daarvan mag nie verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Middelstevlei, 45 km from Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87577c3cb2fb63070cd64f8a609742e84782cb96e4f74494c0bb8a0ffa38666abf4893ffdf54834563e3e1410baf3eda12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Farm Middelstevlei 45 km from Laingsburgh 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.923743365934 20.958058835057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang