Mien-ju-nette Rest
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winnaarspoort Road, 10 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mien-ju-nette Rest is gerieflike 2 uur se ry vanaf Gauteng, 10 km vanaf Machadodorp geleë.
Daar is 2 volledig gemeubileerde kothuise en 2 kampeerplekke wat altesaam 12 mense akkommodeer. Die Kingfisher-kothuis kyk uit oor die dam en is geskik vir 2 volwassenes. Die Hoopoe-kothuis is 'n entjie verder en bied slaapplek aan 4 gaste, 2 op 'n slaapbank. Die 2 aparte kampeerplekke is rondom die dam geleë en het kombuis- en badkamergeriewe.
'n Lapa-area geskik vir klein funksies is die mees onlangse toevoeging tot die kompleks. Dit het sy eie badkamer en spysenieringsgeriewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Francoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Winnaarspoort Road, 10 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Mien-ju-nette Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winnaarspoort Road, 10 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang