Successfully reported

Mien-ju-nette Rest

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Michael P
1 nag
5.0
Jul 2025

Clean and accommodating. The host was accommodating, and the place was clean. It was the perfect place to stay for the night of the wedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik en rustig. Slegs gebruik as oornag verblyf. Plek is skoon en baie netjies met pragtige uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francoinette
Mien-ju-nette Rest
Baie dankie Alta, ons waardeer jou terugvoer!

Russell D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Brilliant hosts and a great location. Comfortable and really clean and neat. Hosts went out of their way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Enjoyable, relaxing, peaceful, a good break from all the daily stress. It was very relaxing and peaceful, the fishing was really good, a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shelley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Pleasant stay. Pleasant cottage. Friendly hosts. Very tranquil and relaxing. Only downside is the road is not great for small cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2025

Koud. Glad nie - Die huisie was kouer as die lug in die yskas - geen isolasie in die dak - muur verwarmer werk nie. Ons het net 1x aand geslaap. Die gasvrou het nie aangebied om ons verblyf te verbeter nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Francoinette
Mien-ju-nette Rest
Liewe Carike, dankie vir die terugvoer. Ons is jammer dit nie volgens wens was nie. Ons streef regtig daarna om elke keer te verbeter en sal dus daadwerklik aan die foute werk!

Elri D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Vars en kalm. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heila V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig en stil. Perfekte wegbreek. Die kothuis is mooi ingerig, die dam is pragtig met baie vis. Die natuur is besonders mooi, die diens is goed en die waarde vir geld is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francoinette
Mien-ju-nette Rest
Liewe Heila baie dankie vir ongelooflike terugvoer dit word opreg waardeer, ons sien uit om julle weer eendag by ons te sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Francoinette
Mien-ju-nette Rest
Dear Marinda thank you for the message we are truly sorry about the problems that you have experienced when staying at us, thank you for the feedback and we will strive to attend to everyone mentioned and we can only grow stronger from this! Kind Regards

Marianne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absoluut pragtig! Perfek vir die wat van die stad wil wegbreek en die stille natuur geniet! Baie vriendelike diens en baie netjies. Sal beslis weer kom draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarspoort Road, 10 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ccb48e87c7e4e845f8fb6b1e89a0e139275254c649b882263b706e8ab2dcf431a630d4111a04d4f7d6456d2b46854c6faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Winnaarspoort Road 10 km from Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.663647463354 30.186390976236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang