Successfully reported

Milkwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2014

Binnenshuiseversiering nie op standaard vir 4-ster verblyf nie. Die lodge is goed geleë, personeel baie vriendelik en behulpsaam, ontbyt baie goed, maar daar is 'n leë yskas met net twee bottels water, 'n lekkende wasbak en binnenshuiseversiering wat nie op standaard is nie. A.g.v. geen lugverkoeling moes ons heeltyd met 'n oop deur lê ... al die gaste wat gaan swem het, het voor ons deur verbygeloop en ingekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 431
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 431
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 431
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 152-154 Seventh Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4OTM3MzNhLTQyODUtNGYxZS05MTQwLTlhMDYxNTY0YzU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 431 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 152-154 Seventh Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.408042676227 19.284900426865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang