Successfully reported

Milkwood Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Woonstelle
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Babas kan slegs oorweeg word indien albei woonstelle deur dieselfde groep gaste bespreek word.
Milkwood Place is 'n omheinde landgoed en huisreëls sluit stiltetyd vanaf 22:00 in, so geen harde geraas of musiek word ná hierdie ure toegelaat nie.
Hekke maak oop en toe met die afstandbeheer, maar maak seker die toegangshek sluit agter jou deur op die geel streep te bly voordat jy wegry.
Lang verblyf van 5 dae of langer sluit skoonmaak van woonstelle met vars linne en handdoeke twee keer per week in.
Koffie, melk, suiker, tee, water en beskuit word met aankoms voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Milkwood Place, 11th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623536b226ac5b7fae9576be4e1174769c26bd8a463662a4e9d389eb568ad228d2f9402fa36df38575aaf2ef08de64e76022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Milkwood Place 11th Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.728808821035 18.445934718201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang