Successfully reported

Milkwood Valley Private Game Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is op versoek en teen ekstra koste per diens beskikbaar.
Enige breekskade wat die breekskadedeposito oorskry as gevolg van nalatigheid, is vir die gas se rekening.
Breekskadedeposito's sal 5-7 dae na uitklok terugbetaal word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om die eienaars van bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling.
Partytjies, sowel as geraas en steurnisse na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag moet musiek op 'n aanvaarbare volumevlak gehou word en nie ander gaste steur nie.
'n Wildritvoertuig is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar, indien dit vooraf gereël word.
Vullis moet binne die lodge of vullisdromme gehou word, en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
Plaas alle breekware en eetgerei in die lodge voordat julle saans ingaan en voor julle vertrek.
Alle deure en vensters moet gesluit word wanneer gaste die perseel verlaat.
Alle vensters en alle deure moet gesluit word wanneer gaste vertrek.
Die sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelboksie toegesluit word, selfs wanneer gaste op 'n wildrit gaan.
Vure word slegs in die aangewese areas toegelaat: braai en boma.
Hout vir die boma en braai kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n ekstra koste per sak.
Geen hout mag in die veld opgetel word nie.
Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. wat in die veld gegooi word, word teen ekstra koste skoongemaak.
Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om, indien moontlik, 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.
As hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit tot 'n boete lei en/of gaste kan gevra word om die Mabalingwe Natuurreservaat te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8eda4c241047697dd53f66195b3b10d5824e3ed49c2d508402df569d37da142c858778decf47b8def69ef6928554b0ee3ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.824984970155 28.11883167124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang