Successfully reported
+45

Millard Crescent Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Millard Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millard Crescent Guest House bied gerieflike en veilige 3-sterverblyf. Dit is in 'n rustige deel van Somerstrand, 'n nuwerwetse streek van Gqeberha, Port Elizabeth en naby Blouvlagstrande geleë.

Daar word 12 luukse kamers en 'n 3-slaapkamerwoonstel aangebied, en al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorgers. Ontbyt word in 'n ruim eetkamer bedien.

Daar is onderdakbraaigeriewe en 'n swembad op die perseel vir warm somersdae. Gratis veilige parkeerplek op die perseel word aangebied op grond van beskikbaarheid.

Millard Crescent is naby al die groot besienswaardighede soos Gqeberha (Port Elizabeth) lughawe, gewilde strande, 'n universiteit en 'n gholfbaan naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin S
5.0
Uitstekend. Die diens, ontbyt en gasvryheid was uitstaande.
Aug 2025
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam gewees. Geen probleme met uiters vriendelike gashere.
Aug 2025
Caroline K
Saam met vriende
5.0
Lovely. It was a great stay for our group.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Karin S
5.0
Uitstekend. Johan en Christine het uit hul pad gegaan om ons te help met wat ook al ons gevra het. Die ontbyt was baie lekker. Ons het ware gasvryheid...
Sien meer
Sep 2024
Carlien F
5.0
Was uitstekende diens en hulpvaardig. Baie vriendelike diens.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JOHANN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 29 Millard Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millard Crescent Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Millard Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8e51b5081c1ad551af33b30cc78bbcfcc79e4498b72fe259d2634f4a5e745369f3687537443fe20a0cab914b95e64018ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 29 Millard Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989687964244 25.648055076599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang