Millennial Arch Unit 17
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mykonos Access Road, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Millennial Arch Unit 17 is 'n moderne woonstel in Langebaan, 'n skilderagtige kusdorpie in die Wes-Kaap. Langebaan, bekend as die "Juweel van die Weskus", bied die ideale mengsel van avontuur, ontspanning en natuurlike skoonheid.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Die woonstel is ideaal geleë, stapafstand vanaf Laguna Mall en die lewendige Club Mykonos-waterfront. Geniet ontbyt by Langebaan Hoofkantoor - net 'n hysbakrit ver - of geniet 'n teetyd-bederf by die plaaslike Langebaan Bakkery.
Langebaan dien ook as die ideale basis om nabygeleë juwele soos Saldanhabaai, Jacobsbaai, Paternoster, Port Owen en St Helenabaai te verken – alles net 'n entjie se ry weg. Of gaste nou hou van vlieërbranderry, seilplankry, kajak, seiljagvaart, waterski of visvang, Langebaan het alles.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Mykonos Access Road, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mykonos Access Road, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang