Successfully reported
+65

Millers Wood Cabins

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R988 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap.

Verblyf by Millers Wood Cabins word in 5 eenhede gebied. Eenheid 1, 2 en 3 het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Elke houthuisie het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braaigeriewe en 'n buitebad wat met 'n houtvuur verhit word. Die huisies het ook 'n radio

Eenheid 4 en 5 het slaapplek vir 2 volwassenes en elke eenheid het lugversorging en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie en 'n tweeplaatstofie. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV met DStv.

Al die eenhede het gratis WiFi en gratis parkeerplek langs die eenhede.

Millers Wood Cabins is aan die voet van die Witteberge naby 'n paar restaurante en ander geriewe in die dorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frances K
Saam met vriende
5.0
Lekke lekke. Als en meer wat jy nodig het. Ongelukkig net een nag oorgebly, nie genoeg tyd om die kolkol te geniet of die kaggel aan te steek nie, bai...
Sien meer
Sep 2025
Aneleh F
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik en warm genoeg. Ja, ons het lekker gebly.
Aug 2025
Gerbrecht L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Wonderlike mense, beautiful cabin. Sal beslis weer gaan, die keer vir seker langer bly.
Jul 2025
Lizanne T
Gesin met tieners
5.0
Cozy, comfy and very friendly and welcoming. What a little gem in Lady Grey, on the edge of town, next to a river and rock hill. Wooden...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Kim T
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels! Absoluut fantastiese uitsig op die berg. Gashere was vriendelik en baie behulpsaam, het sommer vroeg al die buitelig jacuzzi aangesteek om war...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Felicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millers Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 988
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 988
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 988
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf89gWImvEHhYimg7TPB1c1bM0hYUzcxeQQlg2dfn2y3eHleWKO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R988 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 24 Lawrence Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.706532827355 27.216467712303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang