Successfully reported
+22

Milnerton Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Elgin Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milnerton Cottage is 'n knus, volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgkothuis wat alles bevat wat jy nodig het vir 'n kort of lang verblyf. Op die drumpel van die Weskus, Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en die Kaapse Wynlande, bied Milnerton Cottage maklike toegang tot die beste vlieërbranderry- en branderplankry-plekke en is binne loopafstand van die plaaslike strand.

Milnerton Cottage bied slaapplek vir tot 2 gaste en bevat 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n splinternuwe stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die stylvolle sitkamer het 'n Apple TV met Netflix, en WiFi is beskikbaar. 'n Verwarmer en waaier word voorsien om jou enige tyd van die jaar knus en gemaklik te hou. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele.

Die slaapkamer en badkamer is 'n paar treë van die leefarea af. Die lugtige en knus slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Sjampoe, opknapper en lyfwas word voorsien.

Die kothuis lei na 'n privaat tuinterras met sitplek. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar. Parkeerplek is binne die veilige perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Elgin Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Elgin Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e266b25ab6768c37ae840149884d60505b9800b652dbd4e9aff60439d351e596ea1116be6baff5eed4c3de4a92dc522e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elgin Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.88896 18.49224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang