Mini Perissa 19
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dolphin Crescent, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mini Perissa 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is op die strand geleë en is perfek vir 'n gesin of groep vriende op 'n kustoevlugsoord.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n patio met pragtige see-uitsigte oopmaak.
Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Thompson's Bay Beach is stapafstand van die woonstel af. Vir ekstra privaatheid het die woonstel 'n privaat ingang en 24 uur-sekuriteit. Gaste kan ook 'n braai en 'n tuin geniet, indien die weer dit toelaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 28 Dolphin Crescent, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mini Perissa 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dolphin Crescent, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang