Successfully reported

Mirisa's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelike mense. Skoon, netjiese en veilige plek. Lekker skoon, netjiese plek. Vriendelike mense. Voel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik! Baie gasvry en heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Mirisa's Guesthouse
Baie baie dankie.

Eloise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elki V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Quiet, welcoming B&B that is attentive. Would absolutely recommend 10/10 service. Peace and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Stil, mooi omgewing en baie gasvry. Die gevoel was 'n huislike gevoel. Baie gasvry, en 'n mooi tuin. Lekker stil, kan dalk doen met lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlet V
1 nag
4.4
Aug 2025

Stil rustige area. Mooi plek, netjiese, rustiger omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria E
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie gasvry en behulpsaam. Baie dankie, het baie lekker gebly. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Netjiese verblyf. Goeie ontbyt. Die skoonmaker, Paulina was uiters vriendelik en gasvry en het 'n heerlike ontbyt voorgesit. Baie goeie waarde vir geld. Alhoewel die eiendom nie 'n swembad het op die perseel nie, is daar een beskikbaar by die ander eiendom. Ons sal graag weer hier tuis gaan. Daar is 'n gasstoof vir "loadshedding" en flitse was beskikbaar. Die warm water is nie geaffekteer deur die kragonderbrekings wat die land tans ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Mirisa's Guesthouse
Baie baie dankie. Sien julle graag weer.

Francois M
1 nag
5.0
Mei 2022

A neat and tidy guesthouse at the foot of the mountain, with cosy rooms, friendly staff, and great food. Truly a great place to stay for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Mirisa's Guesthouse
Baie, baie dankie. Marisa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Burger Street, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00d00ec014526cf9171baa1d8cf64f226a110816d591f22866f47872a0779679468e4c3bd4091735fcdade490ad7652db94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 99 Burger Street Pretoria 0182 Gauteng 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -25.687018508535 28.169628025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang