Successfully reported
+90

Mirisa's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Burger Street, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mirisa se Gastehuis is geleë in die tropiese gebied van Pretoria-Noord, teen die Magaliesbergreeks. Geleë in 'n pragtige subtropiese woud met 'n ontspannende gevoel, is daar 'n groot swembad met 'n aangrensende lapa om te ontspan, te lees of maaltye te geniet. Al die eenhede is pragtig gemeubileer met klassieke interieurs en warm kwaliteit-kenmerke.

Verblyf wat aangebied word, sluit in 3 tuinkothuise en verskeie kamers in die Grys Huis.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n aangrensende lapa.

Die gastehuis is goed geleë naby die Pretoria Stadsentrum en is 'n kort entjie van die N1 Pietersburg-snelweg af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marlene L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense. Skoon, netjiese en veilige plek. Lekker skoon, netjiese plek. Vriendelike mense. Voel soos huis.
Okt 2025
Mariette S
5.0
Heerlik! Baie gasvry en heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daar gaan bly!
Sep 2025
Eloise H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie vriendelike gasheer.
Aug 2025
Elki V
5.0
Quiet, welcoming B&B that is attentive. Would absolutely recommend 10/10 service. Peace and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gunter G
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, mooi omgewing en baie gasvry. Die gevoel was 'n huislike gevoel. Baie gasvry, en 'n mooi tuin. Lekker stil, kan dalk doen met lugversorging.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 99 Burger Street, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Mirisa's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Burger Street, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00d00ec014526cf9171baa1d8cf64f226a110816d591f22866f47872a0779679468e4c3bd4091735fcdade490ad7652db94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 99 Burger Street Pretoria 0182 Gauteng 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -25.687018508535 28.169628025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang