Successfully reported

Miskloof Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is geen elektrisiteit of selfoonontvangs by die eenheid nie; WiFi is egter beskikbaar. 'n Klein sonkragstelsel verskaf beperkte elektrisiteit slegs vir beligting. Selfoonontvangs is 'n kort entjie se ry vanaf die eiendom beskikbaar.

Die hele plaas is omhein, en die tuin rondom die eenheid is omhein, wat dit geskik maak vir troeteldiere. Beide honde en katte is welkom.

Gaste kan hul eie brandhout of steenkool bring. Hout is ook beskikbaar vir aankoop op die perseel teen 'n bykomende koste per sak.

Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen 'n bykomende koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 km from R46, Jurgensfontein, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8ea6170638b733af5151d72eee2828ed245805c551708d7d81a037edeeadd4683f9791a01829e4948b9afc2d92a33bb48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 7 km from R46 Jurgensfontein 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.236677431879 19.76921081543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang