Hogsback Misty Oaks Selfsorg Eenheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H20 Clifton Farm, Happy Valley Road, Amathole Disdrict, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hogsback Misty Oaks Selfsorg Eenheid is 'n bekoorlike kothuis wat op 'n rustige plaas tussen die dorpe Hogsback en Cathcart geleë is. Die plaas spog met asemrowende uitsigte oor die berge en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord omring deur skilderagtige natuurlike besienswaardighede.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamers is albei toegerus met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kooktoebehore in, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n braai-area het. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, veilige parkeerplek, 'n lieflike patio met gemaklike sitplek en 'n eetarea in.
Gaste kan doendinge soos voetslaan, visvang, bergklim, voëlkyk en bergfietsry in die omliggende dorpe geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- H20 Clifton Farm, Happy Valley Road, Amathole Disdrict, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Hogsback Misty Oaks Selfsorg Eenheid het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H20 Clifton Farm, Happy Valley Road, Amathole Disdrict, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang