Successfully reported

Misty Ridge

Gastehuis
Luukse Suites Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Al die kamers is pragtig ingerig met 'n koning- of koningingrootte-bed, hul eie en suite-badkamers, platskerm-TV's, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Gaste kan tussen 14:00 en 18:00 inklok.
As gaste na 18:00 inklok moet dit 24 uur voor die tyd gereël word.
As gaste laat inklok kos dit R200 ekstra per kamer.
Gaste kan nie na 10:00 uitklok nie.
Indien dit móét gebeur word 'n ekstra dag se tarief gehef.
Niemand buiten diegene waarvoor daar gekwoteer is word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig is daar nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis B
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié afgesonderde kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n volledige kombuisie. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en YouTube.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan tussen 14:00 en 18:00 inklok.
As gaste na 18:00 inklok moet dit 24 uur voor die tyd gereël word.
As gaste laat inklok kos dit R200 ekstra per kamer.
Gaste kan nie na 10:00 uitklok nie.
Indien dit móét gebeur word 'n ekstra dag se tarief gehef.
Niemand buiten diegene waarvoor daar gekwoteer is word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig is daar nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis A
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié afgesonderde selfsorgkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n volledige kombuis en eetkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan tussen 14:00 en 18:00 inklok.
As gaste na 18:00 inklok moet dit 24 uur voor die tyd gereël word.
As gaste laat inklok kos dit R200 ekstra per kamer.
Gaste kan nie na 10:00 uitklok nie.
Indien dit móét gebeur word 'n ekstra dag se tarief gehef.
Niemand buiten diegene waarvoor daar gekwoteer is word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig is daar nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis C
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié privaat, afgesonderde wittebroodkothuis kombineer 'n vreedsame opset met voortreflike luukse. Jou troudag is die belangrikste dag van jou lewe - maak seker dis perfek in elke opsig!

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan tussen 14:00 en 18:00 inklok.
As gaste na 18:00 inklok moet dit 24 uur voor die tyd gereël word.
As gaste laat inklok kos dit R200 ekstra per kamer.
Gaste kan nie na 10:00 uitklok nie.
Indien dit móét gebeur word 'n ekstra dag se tarief gehef.
Niemand buiten diegene waarvoor daar gekwoteer is word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig is daar nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Churchill Road, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d836e4d5444a78762adddb407e0d92131710f691153babbd08b86def54186beda793adb05ee387d2adcd5cdbcd1de3cba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Churchill Road Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.806813158949 30.783924758434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang