Mitchell's Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chamberlain Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mitchell's gastehuis is in die hartjie van die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë, minder as 10 km vanaf die Lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en 'n kort entjie se ry vanaf die begin van die Kaapstadse wynroete en sy bekende strande.
Verblyf is beskikbaar 6 uniek versierde kamers. Elke gastekamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n rustige patio-area met 'n Jacuzzi-bubbelbad wat op versoek verhit kan word. Ontbyt word bedien teen 'n addisionele fooi indien nodig.
Die ligging van die instansie is ideaal om alles wat Kaapstad bied te verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is 12 km weg, en die V&A Waterfront, saam met die middestad is minder as 20 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Chamberlain Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mitchell's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chamberlain Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang