MJ’s Place
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
MJ's Place is 'n selfsorgeenheid in Lambertsbaai, met see-uitsigte en stapafstand vanaf winkels en restaurante.
Dié eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het wat ideaal vir kinders is. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die woonstel het 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met 'n uitsig oor die see en hawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Prudence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 96 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink MJ’s Place het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang