Successfully reported

Mo Major

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Jason R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Everything was good. Pool board - the pool - the rooms - the bathrooms were nice. My stay was very nice. Definitely recommend to anyone. However, because the place is in a residential area, you have to be indoors at 11. The staff were very accommodating though; they let us stay and hang in the chill area (had to turn the music off) until 1am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2025

Baie swak plek. Sleg geslaap weens my verkoue. Verder geen probleem met matras. Ek sal nooit weer die plek bespreek nie, al is dit ook gratis. Die kamer se deurslot/handvatsel is los. Geen en suite-badkamer nie. Die stort se deur kan nie toeskuif nie; dit is buite werking. Die badkamer se vensterrame kort verf. Die ontvangsdame kon nie ons bespreking op die rekenaar vind nie. Ná 10 minute se gesukkel en nadat sy die bespreking op my foon bekyk het, kon sy dit uiteindelik vind. Daar was net 1 handdoek, geen toiletpapier nie. Die plek is 4-ster gegradeer, maar 0 sterre sal meer van pas wees. Toe ons die gordyne wou toetrek, het die hele gordynreëling op die vloer geval. Ons moes vra vir toiletpapier en ’n ekstra handdoek. Die ontvangsarea is sommer ’n strykkamer/slaaparea vir die ontvangsdame ook. Die plek is in ’n swak toestand. Die bestuur van die webtuiste sal die plek moet besoek en dit van die besprekingslys verwyder. Die enigste goeie punt is die matras, wat na ’n goeie matras lyk. Ek het al in plekke geslaap vir minder geld wat in baie beter toestand is as dié plek. Gaste het tot vroegoggend geraas in ander kamers. Die kamer was netjies – die enigste netjiese vertrek in die plek. Die gastehuis is in ’n swak/onveilige area van Kaapstad en nie geskik vir gaste nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ayabulela N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

It was great! I enjoy every presentation with that accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William T
1 nag
5.0
Feb 2023

Kuier was baie nice. On our arrival, the staff was very welcoming. Offered us information as we needed it. Very lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruschev S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Peaceful and enjoyable. Staff is caring. Friendly and professional. The place was clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simamkele M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Had a good time. The place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Porcia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

From the start up until the time we left it was the best. Very friendly and very clean. Would go there again anytime. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Princess Siphokazi M
1 nag
4.8
Jun 2022

It was a pleasant stay and staff was very welcoming and friendly. The place was what we expected and staff were very friendly and assisted in the best way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2021

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Dela Haye Avenue, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464dc2a6250dac1888bd3b4c3bf4d7fabb4660338dba6adb990ec268aa387426412239e728b2471f1fd81c17f54179f67c4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 74 Dela Haye Avenue Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9028021 18.6570648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang