Successfully reported
+13

Modern Apartment in Vibrant Green Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Morokani, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 708 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Modern Apartment in Vibrant Green Point bied stylvolle verblyf in een van Kaapstad se gewildste woonbuurte. Ideaal geleë binne loopafstand van die V&A Waterfront, die DHL-stadion en 'n wye verskeidenheid kafees, restaurante en boetiekwinkels, bied die woonstel die perfekte basis vir paartjies of enkelreisigers wat die beste van die Moederstad wil ervaar.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Groot vensters laat natuurlike lig toe om die ruimte te vul. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering word op die perseel voorsien. Met Green Point Urban Park en die skilderagtige Atlantiese kus net 'n paar oomblikke weg, kan gaste buitelugaktiwiteite soos draf, fietsry en rustige staptogte geniet, terwyl hulle perfek geleë is om die stad se top-landmerke en lewendige naglewe te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Main Road, Morokani, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 708
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 708
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 708
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Morokani, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31b44ab664a2a25e7a0e042de2426df1f2221266a6e2488359d2789aa6ff78c14e1b66c3a653245cdab94be04af33bc95b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 708 per nag, vir 2 mense Main Road Morokani 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.907638568137 18.408062313499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang