Successfully reported

Modern Cozy Coastal Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde geraas na 21:00 nie.
Geen geraas of wanordelike gedrag nie.
Wees asb. bewus van ape.
Swartsakke bly in die eenheid of andersins in groen dromme by die kompleks.
Nie meer as 2 gaste word toegelaat nie.
Skoonmaakfooi is slegs vertrekskoonmaakfooi - ekstra skoonmaakfooi kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Moet asb. nie die sleutels binne woonstel toesluit nie.
Uitklok is om 10:00.

Boetes sal gehef word indien enige huisreëls oortree word.

Let asb dat Durban beurtkrag ervaar, laai die “EskomSePush”-app af om op hoogte te bly van die skedule aangesien dit uurliks kan verander. Hierdie verblyf het nie 'n kragopwekker nie. Laat weet asb. die eienaars van enige kragonderbrekings sodat hulle dit by die nodige departement kan aanmeld.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bellamont Road, 47C Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f240bba40b06a98375aa23a26003fce5f108113f48135aec3ce8fe171044848d182e3db1fb83437cc37423d67dd8779c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 22 Bellamont Road 47C Club Mykonos 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6651334 31.1203681
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang