Successfully reported

Modern Living in the Heart of CBD

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R842.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie toegelaat nie. Die gasheer kan addisionele skoonmaak- of wasgoeddienste reël op versoek en teen 'n addisionele koste, indien nodig. Linne en handdoeke, sowel as 'n aanvanklike voorraad tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe, word voorsien. Let asseblief daarop dat u 'n geldige fisiese identifikasiedokument (ID/paspoort/bestuurderskaart) met aankoms moet toon vir inklok. Daar is toesigkameras op die perseel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 5 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 167
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 167
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 167
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht Street, The Duke, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe29a30737cd0a87884df1b143c2d6fee483b2671e35bbf5bd8e70dbbda23d537f0a3cb1135844f6709dca7b683a168b43c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 167 per nag, vir 4 mense Heerengracht Street The Duke 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.91921096071 18.425343733728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang