Modern Luxe Stay with Pool and Balcony
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 169 on Main, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 047 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Modern Luxe Stay bied luukse akkommodasie in die kusgebied van Seepunt.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Skuifdeure lei na die balkon, waar gaste skemerkelkies kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Three Anchor Bay-strand en die Sea Point Promenade binne loopafstand, terwyl die Pipe Track-staproete slegs 4.8 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 169 on Main, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 169 on Main, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang