Successfully reported
+30

Modern Studio at The Valour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Chiappini Street, The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R922 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Modern Studio at The Valour is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken.

Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n restaurant en kafee op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V&A Waterfront, die DHL-stadion, die CTICC, Iziko Bo-Kaap Museum en die Tafelberg-kabelkar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 32 Chiappini Street, The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 922
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 922
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 922
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Chiappini Street, The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe1c61bb9e84350ffccc59d04233ed05dae221f0ed9c60cec6a34f614fc4f532d17601f8d076571da3aa32bebf7f875403c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R922 per nag, vir 2 mense 32 Chiappini Street The Valour 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.917194706218 18.417938318385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang