Successfully reported
+8

Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Blanton Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat geskik is vir 1 of 2 gaste in Lynnwood Glen, Pretoria.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, induksieplaat asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, Netflix en Showmax is beskikbaar. Die eenhede het ook toegang tot gratis WiFi. Daar is 'n elektriese waaier en gasverwarmer wat in die eenheid gebruik kan word. 'n Kampbedjie kan aangevra word indien daar 'n behoefte daarvoor is.

Veilige parkeerplek word voorsien, en die eiendom is in 'n sekuriteitsarea met 24-uur-toegangsbeheer geleë. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 1,5 km vanaf Lynnwood Bridge winkelsentrum, 5,9 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 3,3 km vanaf Menlyn Maine en Menlyn Mall, en 3,4 km vanaf Lynnridge Mall.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ingrid M
Saam met lewensmaat
5.0
Net 1 aand maar baie lekker. 2de keer daar, baie lekker gebly en eienaar baie vriendelik.
Okt 2025
Brett T
Besigheidsreis
5.0
Great location, safe and clean. The location is great and safe, the room has everything you need and was also very clean. Will definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nyumani M
5.0
I enjoyed staying at Rina's place. Very beautiful and clean. The place is very clean, beautiful and quiet. Rina was very nice and so wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Peet M
5.0
Netjies, gemaklik en vriendelik. Netjies, gemaklik en vriendelik.
Aug 2025
Thailia C
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home. A big thank you to Rina for their hospitality! We enjoyed our six nights at your lovely, well-equipped apartment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 64 Blanton Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Blanton Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef8612155ad332de74c05f4b38e00fbf8ff264bb5f2302dd207ff11b9f0c5079ec58ad3578945af40132b0f8786ec588928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 64 Blanton Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769062414326 28.276532071164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang