Successfully reported

Moditlo River Lodge

Wildsplaas
Luxury Twin Room
Vanaf
Vanaf R 19 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer wat oopplan is en 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Verder het die kamer lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dit lei na 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Volle losies wat alle etes, tee, koffie, 2 wildritte per dag en drankies tydens die wildritte insluit. Kinders ouers as 12 betaal die volwasse tarief.

Huisreëls

Alle besprekings moet skriftelik bevestig word.
'n Deposito van 50% word vereis om 'n bespreking te verseker.
Volle betaling word 6 weke voor gaste by Moditlo River Lodge vereis.
Indien die aankomsdatum minder as 45 dae vanaf die dag van bespreking is, word volle betaling vereis.
In die geval van vroeë vertrek, mag ons die volle oorspronklike bespreking hef.
Let asseblief daarop dat gaste 'n vrywaringsvorm moet teken met aankoms by die lodge.
Alle ekstras moet direk met die lodge vereffen word.
Die bewaringsheffing is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 19 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is en 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Verder het elke kamer lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dit lei na 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Volle losies wat alle etes, tee, koffie, 2 wildritte per dag en drankies tydens die wildritte insluit. Kinders ouers as 12 betaal die volwasse tarief.

Huisreëls

Alle besprekings moet skriftelik bevestig word.
'n Deposito van 50% word vereis om 'n bespreking te verseker.
Volle betaling word 6 weke voor gaste by Moditlo River Lodge vereis.
Indien die aankomsdatum minder as 45 dae vanaf die dag van bespreking is, word volle betaling vereis.
In die geval van vroeë vertrek, mag ons die volle oorspronklike bespreking hef.
Let asseblief daarop dat gaste 'n vrywaringsvorm moet teken met aankoms by die lodge.
Alle ekstras moet direk met die lodge vereffen word.
Die bewaringsheffing is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 19 260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moditlo Private Game Reserve, R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92de9594e48fb9cab811d3fac9ddf9a40b4a348310805746bc8500a70a02af85a011f03875639e82a541a78218537a1cd890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 260 per nag, vir 2 mense Moditlo Private Game Reserve R40 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451258639872 31.015722111003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang