Moffat Miners Cottage @ Lisbon Eco Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R532, Lisbon Farm, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moffat Miners Cottage @ Lisbon Eco Lodge is 'n bekoorlike selfsorgkothuis langs die Lisbonrivier se oewers en 8,4 km vanaf Graskop. Die lodge skuil tussen vleilande en 'n natuurreservaat en bied 'n rustige wegbreek in die natuur.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel.
Dit lei na die stoep met 'n etenstafel en rusbank.
Lisbon Eco Lodge bied die perfekte basis om trekpleisters te besoek wat die Lisbon-waterval, Berlin-waterval, God's Window, Bourke's Luck Potholes, Blyderivier-canyon en die Krugewildtuin insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 111
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Off the R532, Lisbon Farm, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Moffat Miners Cottage @ Lisbon Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R532, Lisbon Farm, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang