Successfully reported

Moffat Miners Cottage @ Lisbon Eco Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien daar skape op die perseel is.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Slegs die gespesifiseerde aantal gaste soos aangedui op die besprekingsbevestiging sal per eenheid toegelaat word. Geen ekstra gaste word toegelaat sonder vooraf reëling nie.
Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei, gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R532, Lisbon Farm, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30db5db9bd5a40606413de8867e07ed21c3c37588e79c0d438f02b1b2d4571ef32c90b78dc08fa4da8015ce67c7fc6912ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R532 Lisbon Farm 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.87051293819 30.844084024429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang