Mohale Rest and Retreat
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie, tee, yskassie en 'n ketel in die kamer. Ander geriewe sluit lugversorging en WiFi in. Gaste kan gebruik maak van die ten volle toegeruste kombuis, eetkamer met TV met DStv, lapa en tuin. Die kamers het self betaal lugreëling in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie, tee, yskassie en 'n ketel in die kamer. Ander geriewe sluit lugversorging en WiFi in. Gaste kan gebruik maak van die ten volle toegeruste kombuis, eetkamer met TV met DStv, lapa en tuin. Die kamers het self betaal lugreëling in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is rolstoelvriendelike, het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie, tee, yskassie en 'n ketel in die kamer. Ander geriewe sluit lugversorging en WiFi in. Gaste kan gebruik maak van die ten volle toegeruste kombuis, eetkamer met TV met DStv, lapa en tuin. Die eenheid het self betaal lugreëling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gaste kan gebruik maak van die ten volle toegeruste kombuis, eetkamer met tv met DStv, lapa en tuin. Die eenheid het self betaal lugreëling in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2-slaapkamer-eenheid beskik oor sy eie volledige badkamer en 'n buitedeur wat na die tuin lei. Die groter slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kleiner slaapkamer het 2 x enkelbeddens. Albei kamers is toegerus met ingeboude kaste vir berging. Die groter vertrek met 2 driekwart beddens het self betaal lugreëling in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Eeufees Street, Pretoria North, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang