Successfully reported

Die Geel Posbus

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Diana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Hartelike verwelkoming met die beste geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Die gasvrou was baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon, gemaklik. Lieflike eienaar. Baie netjies. Goed ingerig. Baie gemaklik geslaap na 'n lang reis. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties en baie netjies. Absoluut die beste plek. Dis pragtig en ek sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa U
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Great spot with a caring hostess. Lovely, restful place. Good to just relax and know you are safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangename verblyf met 'n besondere gasvrou. Geel Posbus was 'n besondere ervaring. Riana het ons tuis laat voel en baie bederf. Haar plek is bitter netjies en daar is als wat jy nodig het. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer teruggaan en vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit is 'n plek wat ek weer en weer sal kies. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Netjiese plek met vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heste S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Pragtige verblyf met alles wat moontlik benodig kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 423 Stonewall Lane, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b08bd93e050f9bc8e5bff9268862dbf91e93a8b7057365ff9e6d7609a9c4ad879da6e2e1112711d38e189026b24c49d2e19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 145 nouVanaf R763 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 423 Stonewall Lane Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.785719034712 28.320678553492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang