Successfully reported
+43

Mon-Ae' Guesthouse

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mon-Ae' Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis het ’n warm Victoriaanse karakter en skep ’n ontspannende atmosfeer.

Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat uit standaard- en deluxe-kamers bestaan. Die kamers het ’n dennehout-vloer, houtdeure en -vensterrame. Die kamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Twee van die deluxe-kamers het elk ’n bad en ’n stort. Die ander 2 deluxe-kamers het elk ’n potjiesbad. Al die ander kamers het storte. Die kamers het elk tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die deluxe-kamers het lugversorging en die standaardkamers het plafonwaaiers.

’n Lekker Suid-Afrikaanse ontbytmandjie is by die tarief ingesluit. Daar is veilige parkeerplek. Die gastehuis hetwasgoeddienste, braaigeriewe, ’n stoep met meubels en ’n gemeenskaplike sitarea met ’n TV met DStv en Netflix.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Mon-Ae' Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd303c302d9a928690b6c6f19d954fd53d400e02726a4f33738e8f9b68b9b79d43eef23a44273c2d1f554351ecec5271aa1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 55 Monica Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84278 26.68361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang