Mon-Ae' Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mon-Aé Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Die gastehuis bied 'n warm Victoriaanse karakter en 'n ontspannende atmosfeer.
Verblyf word gebied in 10 gastekamers wat bestaan uit standaard- en luukse kamers. Die kamers het dennehoutvloere, houtdeure en vensterrame. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die luukse kamers het elk 'n bad en 'n stort en die ander 2 luukse kamers het antieke baddens om in te week en te ontspan. Al die ander kamers het storte. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die luukse kamers beskik oor lugversorging en die standaardkamers het plafonwaaiers.
Gaste kan 'n Suid-Afrikaanse ontbyt geniet, wat by die tariewe ingesluit is. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die gastehuis bied 'n wasgoeddiens, braaigeriewe, 'n stoep met sitplek en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale en Netflix.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Mon-Ae' Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang