Successfully reported
+20

Mond Kleine - Ocean

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mond Kleine - Ocean is 'n selfsorghuis, geleë op dieselfde eiendom as 'n ander vakansie-eenheid, in die kusdorpie Kleinmond. Dit is ideaal geskik vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike huis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 6 gaste akkommodeer in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed bevat. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die gedeelde badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdak-patio met braaigeriewe en buitemeubels en veilige parkering op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar vir gaste om gedurende die somermaande te gebruik. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Kleinmond-strand is ongeveer 950 m weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dirk C
Saam met vriende
5.0
Paar dae oorbly om die omgewing te verken. Ligging baie sentraal vanwaar mens lekker kan rondbeweeg. Heerlike, ruim woonplek, goed toegerus en gawe en...
Sien meer
Okt 2025
Charlene A
Gesin met tieners
5.0
Definitief die moeite werd. Die plekkie het my verwagtinge oortref. Dit was stil en rustig, binne loopafstand van alles. Wens ek kon langer bly. Sal d...
Sien meer
Okt 2025
Emile N
Saam met vriende
5.0
It was rejuvenating. I would go again. It was great with a stunning view of the mountain and it's in walking distance for a hike.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nico R
5.0
Ons was daar om na wonings te kyk omdat ons beplan om na Kelinmond te verhuis. Ons het Mond Kleine gevind soos geadverteer op die webtuiste. Baie ruim...
Sien meer
Jul 2025
Suzi T
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning, gemaklik, awesome. Dis is 'n pragtige plekkie, soveel ruimte en spasie vir almal. Goed geleë, baie goeie waarde vir geld.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marinet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mond Kleine - Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c3bb69824d9787dc313fbd8d3ed447f436145608d9b7edaf1a417ca0547f138ee16a9421ea53bd123d6e77626a7cae2314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 3 6th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.339734850652 19.029851845133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang