Successfully reported

Mond Kleine - Ocean

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Paar dae oorbly om die omgewing te verken. Ligging baie sentraal vanwaar mens lekker kan rondbeweeg. Heerlike, ruim woonplek, goed toegerus en gawe en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Definitief die moeite werd. Die plekkie het my verwagtinge oortref. Dit was stil en rustig, binne loopafstand van alles. Wens ek kon langer bly. Sal definitief weer hier kom oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

It was rejuvenating. I would go again. It was great with a stunning view of the mountain and it's in walking distance for a hike.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ons was daar om na wonings te kyk omdat ons beplan om na Kelinmond te verhuis. Ons het Mond Kleine gevind soos geadverteer op die webtuiste. Baie ruim en netjies. Die ligging is puik. Dit is stap afstand vanaf naaste supermark en ook die see. Ek, my vrou en kind was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzi T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stunning, gemaklik, awesome. Dis is 'n pragtige plekkie, soveel ruimte en spasie vir almal. Goed geleë, baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantastiese langnaweek gehad. Lekker gekuier, kinders het die splash pool en pool tafel geniet. Rustige area, huis het alles wat hy benodig. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Gerieflik cozy rustig. Die verblyf het ons verwagting oortref. Stapafstand van al die winkels en die stap see toe is nie te ver nie. Daar was genoeg plek vir my hele gesin en ons kon lekker saamkuier. Die plek was skoon, wat 'n groot bonus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Comfortable. Great place. Beautifully decorated. Easy access to shops and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Geseënd, lekker en gemaklik. Dit was 'n fees om hier te woon en wens ons kon langer bly. Dit was baie geskik vir 'n lekker familie kuier. Ek wens net hulle kon ons laat weet dat die geyser af was en ons kon nie die oggend stort nie weens geen warm water, maar dit is die minste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker naweek. Was baie lekker, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marinet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c3bb69824d9787dc313fbd8d3ed447f436145608d9b7edaf1a417ca0547f138ee16a9421ea53bd123d6e77626a7cae2314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 3 6th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.339734850652 19.029851845133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang