Mond Kleine - Ocean
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mond Kleine - Ocean is 'n selfsorghuis, geleë op dieselfde eiendom as 'n ander vakansie-eenheid, in die kusdorpie Kleinmond. Dit is ideaal geskik vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike huis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 6 gaste akkommodeer in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed bevat. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die gedeelde badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdak-patio met braaigeriewe en buitemeubels en veilige parkering op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar vir gaste om gedurende die somermaande te gebruik. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Kleinmond-strand is ongeveer 950 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marinet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Mond Kleine - Ocean het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang