Monia
Beskrywing
Selfsorg kothuis: oopplan-slaapkamer, kombuis en badkamer. Handdoeke en linne word verskaf. TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkering met 24 uur-sekuriteit. Word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bogenoemde tariewe is vir selfsorgverblyf.
NB: Die sleutels moet afgehaal word by die Graskop Inligtingskantoor (Pilgrimsweg) tydens kantoorure. Die sleutels moet weer afgegee word by die Graskop Inligtingskantoor. Na-ure moet die sleutels afgehaal word by Blue Swallow Chalets, Oorwinningstraat 56. Dis net om die hoek van Monia af. Die sleutels kan ook na-ure hiér afgegee word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Richardson Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang