Successfully reported

Swartberg Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker en ons hou baie van Prins Albert. Dit is nie die eerste maal dat ek by die Swartberg Hotel oorbly nie, en is altyd baie tevrede met die diens, vriendelikheid van die personeel, die heerlike kos by die restaurant en die mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Beste Johan Baie dankie vir die positiewe terugvoering na julle onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Wees verseker die Swartberg Hotel en sy personeel streef te alle tye na 5-ster diens en fasiliteite. Ons A'la Carte Restaurant, The Victoria Room met sy lieflike antieke atmosfeer, is vir baie jare al 'n hoogtepunt vir ons gaste van oor die wêreld heen. Hoop om julle gou weer by die Swartberg Hotel as gaste te ontvang en bederf. Swartberg Hotel Bestuur

Tersius S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ja, dit was bitter lekker en sal dit vir enigeen aanbeveel. Die ontbyt was ook van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Geagte Tertius Baie dankie vir die positiewe terugvoering na jul onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Ons ontbyte, wat 'n lieflike koue buffet insluit, wat verteenwoordigend is van produkte vanuit Prince Albert en omgewing, asook warm etes, is altyd 'n pluspunt vir ons gaste van regoor die wêreld heen. Ons hoop om julle gou weer by Swartberg Hotel as gaste te verwelkom. Swartberg Hotel Bestuur

Servaas C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie waarde vir geld. Hulle het voldoen aan ons vereistes. Uitstekende kos, hulle het mooi geluister vir Bertus Basson.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Geagte Servaas Dankie vir die 5-ster terugvoering na jul onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Ons A'la Carte Restaurant, The Victoria Room, is deurgaans 'n hoogtepunt vir ons gaste en baie gewild by al ons gaste van oor die wêreld heen. Hoop om julle gou weer in Prince Albert te ontvang. Swartberg Bestuur

Martin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie geniet - Swartbergpas oorwin en die kuier van hotel katjie baie geniet. Alles was net te nice - van al die mense tot by die kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Geagte Martin Baie dankie vir die positiewe terugvoering na julle onlangse kuier by die Swartberg Hotel. Die Swartberg Pas altyd 'n hoogtepunt vir ons gaste. Missy, die swart kat, is altyd baie gewild by ons gaste! Wees verseker, ons streef altyd na uitstekende kos, diens en fasiliteite. Hoop om julle weer as gaste te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Barend V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik, skoon en alles werk met vriendelike personeel en ontbyt. Baie mooi en netjiese vanmelewe hotel. Die personeel is buitengewoon vriendelik en behulpsaam. Beddens slaap lekker, warm water stort met TV wat werk in die kamer. Fantastiese ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Geagte gas Baie dankie vir die 5-ster terakevoering na jul onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Wees verseker dat ons te alle tye streef na uitmuntende diens en fasiliteite. Hoop om julle gou weer as gaste by die Swartberg Hotel te ontvang. Swartberg Bestuur

Hardwig D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great old world charm with amazing food. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker, lekker en nogmaals lekker. Fantastiese plek. Histories en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Karien, Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering oor julle onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Die Swartberg Hotel en sy personeel is te alle tye verbind tot 5-ster diens en fasiliteite. Hoop om julle gou weer in die toekoms as gaste te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige rondawels wat in 'n baie mooi tuinomgewing geleë is. Sal nooit weer op 'n. Uitstekend gewees. Onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Jou verwagtinge sal oorskry word - spandeer 'n nag of wat. Geen klagtes - al wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Geagte Jean Baie dankie vir die positiewe terugvoering na julle onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Dit is altyd ons strewe om uitstekende fasiliteite en dienste te alle tye aan ons gaste te bied. Hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike ervaring. Mooi memories. Ongelooflik lekker. Skilderagtig mooi. Diens uitstekend. Ons sal weer kom. Vir seker langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Liewe Daleen, Dankie vir die uitstaande terugvoering oor jul onlangse verblyf te Swartberg Hotel. Dit is gaste soos julle wat ons motiveer om te alle tye 5-ster diens te lewer. Ons hoop van harte dat julle nog baie van ons pragtige hotel sal gebruik maak. Ronél Pieterse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 006
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 006
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 006
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQyMDFiLWJjZmQtNDMwZC05ZTQyLTBjZmEwZTAwZjJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 006 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 77 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.22309110594 22.029438312898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang