Successfully reported
+80

Swartberg Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 006 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert.

Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is tot vandag toe die enigste hotel in Prins Albert. Dit is die ideale plek om die Karoo se natuurskoon en 'n hemelruim vol helder sterre te geniet.

Gaste kan kies tussen kamers in die hoofgebou, sowel as kothuise in die tuin. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n elegante Victoriaanse atmosfeer en die kothuise bied ’n uitsig oor die tuin.

Die hotel het 'n groot Victoriaanse eetkamer waar gaste 'n a la carte-spyskaart met plaaslike geregte kan geniet. Die koffiewinkel op die perseel bedien ontbyt en middagete. Gaste kan in die swembad afkoel of 'n yskoue drankie by die Ladies Bar geniet. Gaste het toegang tot die hotel se gimnasium en die Swartberg Hotel Spa.

Prins Albert is maklik bereikbaar van die N1 af en is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Kaapstad en die binneland reis. Die pad na Prins Albert van die N2 af is 'n bietjie langer, maar uiters aanskoulik - Meiringspoort en die Swartbergpas is absoluut asemrowend.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en ons hou baie van Prins Albert. Dit is nie die eerste maal dat ek by die Swartberg Hotel oorbly nie, en is altyd baie tevrede met die di...
Sien meer
Jul 2025
Tersius S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ja, dit was bitter lekker en sal dit vir enigeen aanbeveel. Die ontbyt was ook van die beste.
Jul 2025
Servaas C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Hulle het voldoen aan ons vereistes. Uitstekende kos, hulle het mooi geluister vir Bertus Basson.
Jul 2025
Martin N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet - Swartbergpas oorwin en die kuier van hotel katjie baie geniet. Alles was net te nice - van al die mense tot by die kos.
Jun 2025
Barend V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik, skoon en alles werk met vriendelike personeel en ontbyt. Baie mooi en netjiese vanmelewe hotel. Die personeel is buitengewoon vriendel...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 77 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 006
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 006
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 006
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQyMDFiLWJjZmQtNDMwZC05ZTQyLTBjZmEwZTAwZjJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 006 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 77 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.22309110594 22.029438312898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang