Mont Pelaan 21
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Colley Street, Pioneer park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mont Pelaan 21 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige voorstad Pioneer Park in Newcastle.
Geleë in 'n 24-uur-sekuriteitskompleks, is die woonstel ideaal vir paartjies, sakereisigers of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike verblyf met maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed.
Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Skuifdeur lei na 'n oordekte balkon.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-area en kinderspeelplek.
Veilige parkering op die perseel word voorsien. Kosafleweringsdienste is in die omgewing beskikbaar vir ekstra gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Owen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2 Colley Street, Pioneer park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mont Pelaan 21 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Colley Street, Pioneer park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang